Die regte "tool" vir die regte "job"

Barry van der Merwe
Sermon  •  Submitted   •  Presented   •  38:54
0 ratings
· 8 views

As jy wil weet wat iets se doel is moet jy die ontwerper vra. Netso moet ons God vra waarvoor Hy ons gemaak het. As jy Hom nie vra nie mag jy jou lewe leef soos iemand wat 'n skroewedraaier wil gebruik om 'n spyker mee in te kap.

Files
Notes
Transcript
Die regte "tool" vir die regte "job" Wie van julle het troeteldiere @ die huis? Hoekom het jy ... * Visse? * Voëls? * Katte? * ... ens? Hoekom het jy kinders? 1. Goedkoop arbeid? * Medies? * Skool? * Verblyf? 2. Nageslag? * Weet dooie mense wat aangaan? * Kan hulle iets daaromtrent doen? 3. Opvolger vir ...? * Wie sê jou kinders wil? * Hoekom gee jy dit nie net weg nie? 4. Ander redes? Wys vir mense die bakkie se spaarwiel slot se sleutel en vra hulle wat dit is. Wys vir mense die bakkie se spaarwiel slot se "cover" en vra hulle wat dit is. NB: Vra die ontwerper / eienaar. Hoekom het God mense gemaak? Kol. 1:16; Spr. 16:4; * Om hulle lief te hê. (Ef. 1:5 - DB) >> 2-Rigting verhouding * Om wie Hy is met hulle te deel. (Rom 8:17a - DB; Ef. 2:10 - AFR83) Wat is God se doel met jóú lewe? * Hoe weet jy dit? - Het jy Hóm gevra? Jou grootste passie en dikwels ook jou grootste frustrasie en jou grootste mislukkings is dikwels daardie dinge wat God gebruik om 'n verskil deur jou te maak. Dit word jou bedieningsveld en jou bedieningsgeleentheid maar jy moet dit aangryp "The opportunity of a lifetime exists within the lifetime of the opportunity". En jou moeilike en swaar tye is wat God gebruik om jou karakter te vorm en jou geloof te bou (Rom 5:3-4 NCV; 1 Pet. 1:7 NCV). Wat is God se doel met Mariepskop Bediening? * Hoe pas jý by daardie plan in?
Related Media
See more
Related Sermons
See more